| Back | Afrikaanse Blogs Koninkryks Beginsels | 
|
|

Koninkryks Beginsels Basiese Koninkryks Beginsels wat jy in jou lewe kan toepas , ek wil amper se moet toepas om 'n vol lewe saam met God te lewe hier op aarde. Die blog sluit ook in my persoonlike gedagtes rondom christenskap en my daaglikse goed en sleg as christen. Ja jy het reg gelees. SLEG. Alles is nie altyd maanskyn en rose nie.
Die basterkind gebore vanuit \'n afskuwelike aand se promiskuiteit tussen Watsem en Ditsem.
Hier gesels ek oor my reise deur die lewe. Ek deel ook brokkies inligting wat ek so op my lewenspad optel en waardevol vind. Stap gerus saam met my :)
Afrikaanse Blogs 'n Community vir Afrikaanse blogs.
|
|
|