Back
Afrikaanse Blogs
Dinge en Goeters

     




 



Dinge en Goeters
Die basterkind gebore vanuit \'n afskuwelike aand se promiskuiteit tussen Watsem en Ditsem.

[rank, rank, rank} My vingerpunte liefie dit om klakkeloos te lettertjie wat ek vermoed skynbaar agter die skerms van tombolatafels aangaan, hoe dit sou wees as motorfietse saans tot snoesige yskaste sou metamorfeer en of dit toevallig is dat daar 'n poppie in die woord populêr verskuil is. Ek is intensief verslaaf aan Dinsdae, aangesien my ma (wat op 'n stadium 'n mullet gehad het) my as fetus aan te veel van hierdie dae blootgestel het. Ek hou ook van stofsuig, maar ek is nie obsessief daarmee nie.

Basiese Koninkryks Beginsels wat jy in jou lewe kan toepas , ek wil amper se moet toepas om 'n vol lewe saam met God te lewe hier op aarde. Die blog sluit ook in my persoonlike gedagtes rondom christenskap en my daaglikse goed en sleg as christen. Ja jy het reg gelees. SLEG. Alles is nie altyd maanskyn en rose nie.

Afrikaanse Blogs
'n Community vir Afrikaanse blogs.