Back
Afrikaanse Blogs
ruzelda se kasblom & (kie)Rankies

     




 



ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
[rank, rank, rank} My vingerpunte liefie dit om klakkeloos te lettertjie wat ek vermoed skynbaar agter die skerms van tombolatafels aangaan, hoe dit sou wees as motorfietse saans tot snoesige yskaste sou metamorfeer en of dit toevallig is dat daar 'n poppie in die woord populêr verskuil is. Ek is intensief verslaaf aan Dinsdae, aangesien my ma (wat op 'n stadium 'n mullet gehad het) my as fetus aan te veel van hierdie dae blootgestel het. Ek hou ook van stofsuig, maar ek is nie obsessief daarmee nie.

Gedagtes van 'n ekspat Suid-Afrikaner wat eers 'n vreemdeling in Kanada was, en nou 'n vreemdeling in Asutralië is.

Die basterkind gebore vanuit \'n afskuwelike aand se promiskuiteit tussen Watsem en Ditsem.

Afrikaanse Blogs
'n Community vir Afrikaanse blogs.