| Back | Afrikaanse Blogs Vreemdeling in 'n Vreemde Land | 
|
|

Vreemdeling in 'n Vreemde Land Gedagtes van 'n ekspat Suid-Afrikaner wat eers 'n vreemdeling in Kanada was, en nou 'n vreemdeling in Asutralië is.
Teen wil en dank bevind ek myself saam met 'n halfmiljoen ander Suid-Afrikaners in Londen... wat ek hier skryf word tans ook in rubriekvorm gepubliseer in die SA Times in Engeland.
[rank, rank, rank}
My vingerpunte liefie dit om klakkeloos te lettertjie wat ek vermoed skynbaar agter die skerms van tombolatafels aangaan, hoe dit sou wees as motorfietse saans tot snoesige yskaste sou metamorfeer en of dit toevallig is dat daar 'n poppie in die woord populêr verskuil is.
Ek is intensief verslaaf aan Dinsdae, aangesien my ma (wat op 'n stadium 'n mullet gehad het) my as fetus aan te veel van hierdie dae blootgestel het. Ek hou ook van stofsuig, maar ek is nie obsessief daarmee nie.
Afrikaanse Blogs 'n Community vir Afrikaanse blogs.
|
|
|