Home Rings Articles Contact Ring Login
 
Afrikaanse Blogs
 
 

Afrikaanse Blogs





RING DESCRIPTION: 'n Ring vir Afrikaanse blogs.



Please click one of the links below to enter the RingSurf Viewer. JOIN RING NOW

Kuier Saam in Afrikaans
Afrikaans, Kom Kuier en Gesels Lekker Saam in Afrikaans!

Voetstoots van Tonder
Teen wil en dank bevind ek myself saam met 'n halfmiljoen ander Suid-Afrikaners in Londen... wat ek hier skryf word tans ook in rubriekvorm gepubliseer in die SA Times in Engeland.

Breindood
gedagtes en foto's van 'n wannabe joernalis nihilis

Die Avonture van Skaats de Wet
Almal het gedink Christelike musiek suck, totdat hulle die SkaatsCast gehoor. Join die Avonture van Skaats de Wet waar hy hoog en laag soek vir goeie Christelike musiek, vanuit Suid Afrika en die Wêreld.

Living our Dream
Dis die stap vir stap verhaal van hoe ons 'n huis in Thames Ditton, Britanje gekoop het, en natuurlik al die braai en onthaal na ons ingetrek het.

Vreemdeling in 'n Vreemde Land
Gedagtes van 'n ekspat Suid-Afrikaner wat eers 'n vreemdeling in Kanada was, en nou 'n vreemdeling in Asutralië is.

Afrikaans in London
Britse ou leer homself Afrikaans.

ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
[rank, rank, rank} My vingerpunte liefie dit om klakkeloos te lettertjie wat ek vermoed skynbaar agter die skerms van tombolatafels aangaan, hoe dit sou wees as motorfietse saans tot snoesige yskaste sou metamorfeer en of dit toevallig is dat daar 'n poppie in die woord populêr verskuil is. Ek is intensief verslaaf aan Dinsdae, aangesien my ma (wat op 'n stadium 'n mullet gehad het) my as fetus aan te veel van hierdie dae blootgestel het. Ek hou ook van stofsuig, maar ek is nie obsessief daarmee nie.

Dinge en Goeters
Die basterkind gebore vanuit \'n afskuwelike aand se promiskuiteit tussen Watsem en Ditsem.

Koninkryks Beginsels
Basiese Koninkryks Beginsels wat jy in jou lewe kan toepas , ek wil amper se moet toepas om 'n vol lewe saam met God te lewe hier op aarde. Die blog sluit ook in my persoonlike gedagtes rondom christenskap en my daaglikse goed en sleg as christen. Ja jy het reg gelees. SLEG. Alles is nie altyd maanskyn en rose nie.

First -- 1 2 -- Last   Jump to Page GO














Place link on this page

www.oilchange.com


  Home Rings Articles Contact Ring Login